Unieke erkenning vir dok Faffa

Deur: Andries Gouws

Dit is alles net genade, se die bekende en bekroonde veearts, dr Faffa Malan, nadat hy nog ‘n toekenning gekry het vir sy diens aan die veeboere van Suid-Afrika en die wereld.

“Elke toekenning is uniek, verdien ‘n plek in ‘n mens se hart en maak die poging wat jy aangewend het om ‘n verskil te maak die moeite wer,” se hy.

Lees meer en druk dokument…

Lees Veeplaas tydskrif op webtuisted

Share Button