Vleis in Smokkelnet

Content: 

Die reeds vuisvoos Namibiese vleisbedryf is nog 'n gevoelige hou toegedien met bewerings uit Suid-Afrika dat plaaslike owerhede dusver nie bereid was om 'n vinger te verroer om grootskaalse oorgrens-smokkelhandel teen te werk nie.

AttachmentSize
VLEIS IN SMOKKELNET.pdf192.93 KB